Afrikaans
Die Millenniumlied
Sjoerd Beute

Nuwe tye bring,
Nuwe lewenslus,
Kyk dan nie terug
En vergewe nou.

Neem my hand my vriend,
Ons gaan nou tesaam,
'n Mooi węreld in,
Die Millennium.